My lewe na ‘n beroerte
deur Jackie Pienaar-Brink in Kuier Tydskrif, 9 Augustus 2017 Beroerte en alle vorms van breinbesering is 'n saak naby aan my hart. Toe Jackie Pienaar-Brink van die Kuier tydskrif my nader om 'n bydrae te lewer tot 'n artikel oor die…