deur Marguerite van Wyk in Sarie, Januarie 2022 COVID-19 het 'n hele nuwe stel kwelvrae…
My lewe na ‘n beroerte
deur Jackie Pienaar-Brink in Kuier Tydskrif, 9 Augustus 2017
Beroerte en alle vorms van breinbesering is ‘n saak naby aan my hart. Toe Jackie Pienaar-Brink van die Kuier tydskrif my nader om ‘n bydrae te lewer tot ‘n artikel oor die lewe na ‘n beroerte, het ek natuurlik dadelik die geleentheid aangegryp.
Jackie het ‘n onderhoud met Ernie Hendricks en sy gesin gevoer en op gronde van die onderhoud, het ek ‘n paar wenke geskryf vir families nadat ‘n familie lid ‘n beroerte ervaar het.
Kontak my gerus indien julle meer vrae oor die artikel of oor neurosielkunde het.
This Post Has 0 Comments